Hi Ronel
Ek geniet jou blog verskriklik. Is daar enige kans dat jy hierdie Afrikaanse artikel op jou blog kan publiseer – veral vir die Afrikaners anderkant die kanaal wat nie toegang tot Leef het nie.
Skotse Groete
Marie
Dankie vir jou mooie comment, so bly om te hoor jy geniet my blog. Ek het so lanklaas gepost, ons was in die proses om te trek en in te settle..
Ek sal die artikel op my skryfblog post vir die wat daar wil lees sal laat weet sodra ek dit gedoen het. Ek voel eintlik so skaam, want om een of ander rede het die post, wat reeds in Januarie gespubliseer is,sonder my wete, weer opgepop in my lesers se inbox almal dink seker ek promote myself alte vreeslik

LikeLike
Hi Marie

Baie dankie nogmaals en tot later.
Lekker bly in mooie skotland
Groete
Ronelle
Myfrenchkitchen
Coin Perdu
Africantapestry
Café des artistes
_____
LikeLike