Share this:
- Share on Reddit (Opens in new window) Reddit
- Share on LinkedIn (Opens in new window) LinkedIn
- Share on Tumblr (Opens in new window) Tumblr
- Share on Pinterest (Opens in new window) Pinterest
- Share on X (Opens in new window) X
- Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
- Print (Opens in new window) Print
- Email a link to a friend (Opens in new window) Email
Baie, baie mooi. Baie geluk. Net gewonder wat die geskiedenis is, van die “Lady of the Unicorn” Tapestry wat in die eetkamer hang. Die ses tapiserieĆ«, “Lady of the Unicorn” hang mos in die Cluny Museem in Parys. Nou wonder ek of net die een hier hang en waar dit vandaan kom. Ek het gedink dat dit net die 6 in Parys is. Is dit ‘n kopie of is daar meer geweef? Groete T. Martie
LikeLike
Dankie T Martie.. nee;;;hierdie is net ‘n kopie..’n mooie, moet ek byvoeg.
ronelle
LikeLike